Donald wêreld se voorste gholfspeler

Luke Donald van Engeland is die wêreld se voorste gholfspeler na sy oorwinning in die PGA kampioenskap Sondag in Wentworth.

Hy neem die leisels oor by Lee Westwood wathy in ʼn uitspeelronde geklop het om die glorieryke Europese Toer-titel te verower. Westwoord beklee die tweede plek terwyl Martin Kaymer van Duitsland indie derde plek is. Charl Schwartzel is die enigste Suid-Afrikaners op die Wêreld Top 20 lys in die tiende plek. Die voormalige voorste speler Tiger Woods is dertiende op die lys.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.