Drie sterf glo weens taxigeweld

Foto: Govan Whittles, EWN.

Drie mense is dood en ten minste ses beseer by ʼn taxistaanplek naby Parkstasie in Johannesburg se middestad.

Die besonderhede is nog nie duidelik nie, maar die voorval hou moontlik verband met taxigeweld, berig EWN. Meer besonderhede volg.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.