Drie sterf in Bethlehem-ongeluk

Foto verskyn onderaan die berig.

Drie mense het Dinsdag in ‘n motorongeluk buite Bethlehem in die Vrystaat gesterf.

“Twee voertuie het mekaar omstreeks 03:00 reg van voor getref,” het Santi Steinmann, woordvoerder van Netcare911, gesê. “Paramedici moes lewenskake gebruik om die liggame uit die wrak te sny.” Die oorsaak van die ongeluk is nie duidelik nie.

Foto: Netcare911

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.