Drie vas vir R1.5 miljoen se perlemoen

Argieffoto

Drie mans is Donderdag in Kaapstad in hegtenis geneem nadat perlemoen met ʼn geskatte straatwaarde van R1.5 miljoen in hul besit gevind is.

Die Cape Times het Vrydag berig die mans is in hegtenis geneem nadat hulle betrap is terwyl hulle 5 808 stukke perlemoen by die Hub-sentrum in Peerlesspark afgespoel het.

Die polisie het op ʼn wenk van die publiek reageer.

Die verdagtes moet Maandag in die hof verskyn.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.