E-tolstelsel: OUTA mag appelleer

Die appèlaansoek van die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (OUTA) is Vrydagmiddag in die Noord-Gautengse hof in Pretoria toegestaan.

OUTA wil appelleer teen regter Louis Vorster se uitspraak op 13 Desember dat die e-tolstelsel in Gauteng kan voortgaan. OUTA het aangevoer dat hulle glo dat daar baie foute in die uitspraak was. Die geveg gaan nou verder in die Bloemfontein-appèlhof voortgesit word. 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.