Een man is dood en ‘n ander is kritiek beseer nadat ‘n lid van die Suid-Afrikaanse Lugmag by die Bloemspruit-lugmagbasis in die Vrystaat op sy kollegas losgebrand het.
“’n Lid aan diens het twee kollegas geskiet,” het kapt. Harry Nagel, woordvoerder van die polisie in die Vrystaat, gesê. “Een van hulle is op die toneel dood en die ander is in ‘n kritieke toestand.”
Die skietery het Sondagoggend omstreeks 02:00 plaasgevind. Een persoon is in hegtenis geneem en word in die polisieselle aangehou. “Ons ondersoek ‘n saak van moord en poging tot moord,” het Nagel gesê.
Was die donker volk dalk gesuip ? Blankes mag mos nie meer by die lugmag aansluit nie, so ek aanvaar dit was ‘n ‘donker’ storie en apartheid gaan die skuld kry.
Teen 02.00 in die nag is dit hoogs waarskynlik dat oormatige drankmisbruik ‘n rol kon speel in die skietery. Dis sorgwekkend dat daar, ten spyte van die tyd en omstandighede, geen dissipline of verantwoordlikheid bestaan nie. Word die soldate dan nie meer geleer om te respekteer en te eerbiedig nie en bestaan daar dan ook geen waardes meer nie ?
Antwoord is ‘n defnitiewe NEE.
Dan seg hulle brandewyn het nie brieke nie? Hier het die wyn een se lewe verseker gebriek.
Dinge het bietjie verkeerd geloop op daardie wagstaanskof. As mens slaap op skof en skielik wakker skrik van geluide kan dit gebeur.
Of dalk was dit net nog ‘n statistieke wat die Rastellende aksie bevorderings nie meer kon hanteer nie. Die statistieke wat na 23 jaar se diens en menig diploma’s later die werk van 7 kolega’s gedoen moet kry en die rang bo hom se werk ook moet behartig terwyl bevorderings gebasseer word op persoonlike verhoudings en korrupte ervarings.
Ek was jare terug ook daar. German het ‘n punt beet. MAAR dan is dit ook nie die eerste skietvoorval by dieselfde eskader nie…
Maar dis reg stuur hulle oorlog die vyand gaan party en die klomp sal mekaar doodskiet dan gaan hulle wonder wie het gewen