Een dood oor ‘n pot pap

Argieffoto van ‘n bakkie pap

‘n 31-jarige man, wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n vriend vermoor het, is in Tseki naby Phuthaditjhaba in die Vrystaat in hegtenis geneem.

“Die twee mans, wat glo onder die invloed van alkohol was, het Vrydag oor ‘n pot pap begin stry,” het sers. Mmako Mophiring, woordvoerder van die polisie in die Vrystaat, gesê. “Die stryery het gewelddadig geraak en Mahlatsi Salaka (43) is met ‘n gebreekte bierbottel doodgesteek.

Die verdagte sal Maandag in die Tseki-landdroshof verskyn.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Pieter Potgieter ·

Vreeslik om te dink n pot pap ! Wat gaan gebeur as daar nie meer boere is wat produseer nie,en daar droogte kom as gevolg van die sonde van die volke. Liefde gee en is mededeelsaam. Gaan soek die Here in jul lewe my volk bekeer jul op nuut sodat die Here ons mag bewaar vir die moeilike dae wat voor le. Dit is n nassie wat nie respek vir mekaar het nie wat dood maak vir pap of om net hul doel te kan bereik.

Kaspaas ·

Na 300 jaar van probeer het hulle nog nie die basiese aanlegte van mens wees aangeleer nie.

Jen ·

Pieter ek stem saam met jou die mense lewe so ver van die Here af. Mense ken nie meer wat is dit om in liefde te lewe nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.