Een uit drie skoolmeisies het MIV

Argieffoto

Sowat 28% van skoolmeisies regoor die land is MIV-positief. Die Sowetan het Donderdag berig dat slegs 4% van skoolseuns MIV-positief is.

Aaron Motsoaledi, die minister van gesondheid, het die syfers Woensdag bekend gemaak.

“Dit is duidelik dat dit nie jong seuns is wat saam met die meisies slaap nie. Dit is volwassenes. Ons moet opstaan teen volwasse mans, die sogenaamde ‘vroetelpappies’, wat besig is om ons kinders se lewens te verwoes,” het Motsoaledi gesê.

Hy het gesê 94 000 skoolmeisies het in 2011 swanger geraak. “Sowat 77 000 mesies het aborsies by publieke klinieke gekry. Dit kan nie meer so aangaan nie en moet stopgesit word,” het hy gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

E J Otto ·

Ai wat verwag julle? Hierdie kinders kry geld as hul swanger raak en n kind baar! Daardie baba is n luchticket!

Marlene45 ·

Geen wonder dat hulle soveel meer is as die Blankes nie, hulle begin teel en steel voordat hulle hul eie name kan skryf.

Lisa ·

Ons wil graag ‘n baba aanneem, ‘n wit baba as dit moonlik is.. meisies laat ons jou asb help ons wil vir jou en jou ongebore babatjie ‘n tweede kans gee.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.