Egpaar aangeval; verdagte doodgeskiet

Argieffoto

Een verdagte is dood en ‘n man en vrou beseer ná ‘n skietery Maandagmiddag in Albertstraat in Westmead, Pinetown, in KwaZulu-Natal.

“Die skietery het omstreeks 15:00 plaasgevind,” het kapt. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie in KwaZulu-Natal, aan Maroela Media gesê. “’n Man en sy vrou is glo deur vier mans oorval en geskiet. Die man is in sy maag geskiet en die vrou het kneusplekke opgedoen.”

Volgens Zwane het die man een van die verdagtes doodgeskiet. “Die ander drie verdagtes het in ‘n voertuig gevlug en is steeds op vrye voet. “Die polisie het beslag gelê op ‘n 9mm-pistool wat die verdagte in sy besit gehad het.”

Volgens Chris Botha, woordvoerder van Netcare911, is die man en vrou na ‘n plaaslike hospitaal geneem vir verdere behandeling.

Geen verdere besonderhede is tans beskikbaar nie. Die ondersoek duur voort.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

15 Kommentare

M J MULLER ·

Jammer hy het nie al vier gekap nie. Hulle is beter in n lykshuis. Peste.

Willy ·

Mooi dis darem een. Dit tel! Sterkte aan die man en vrou. Hoop hulle herstel gou.

Alida Engelbrecht ·

Ek sal nie verbaas wees as die man wat een van sy aanvallers doodgeskiet het aangekla gaan word vir moord nie. Dis mos maar die manier waarop sulke sake hanteer word deur ons polisie.

Boere-meisie ♡ ·

Yip, en dan moet hulle bewys dat hul lewe bedreig was. Hoop daar was ander getuies ook.

Boere-meisie ♡ ·

Geeez seriously mense !!! Een is beter as niks ! Lekker man, Lekker ! Laat hy vir hom kry. Die ander sal volgende keer 2 keer dink ! Hoop “die man en vrou” is sommer gou beter ♡ ♡

Pieter Potgieter ·

Mooi geluk volgende keer val hulle almal. Moenie meer wag om geskiet te word nie skiet die vuilgoed. Ons hoop egpaar sterk gou aan ons bid vir julle

Trippie ·

IVOR:

Ek is onseker, mag ek my verlekker in die een se vrekte … nietemin, ek raak nogal emosioneel wanneer onskuldige mense aangeval en moontlik vir dood agtergelaat kon word. Jammer die ander 3 is nie ook bokveld toe nie – TSK !

Ivor ·

You’ve got it all wrong emotional queen…
Be natural and don’t try to pull the wool over the eyes…sensational queen…

Seg Net ·

Ivor wat probeer jy seg jou affer boetie? Hulle moes al die swart gemors vrek geskiet het. Sterkte aan die slagoffers.

JAVR ·

Jy mag jouself verlekker daarin. Kyk hoe word die arme mense afgemaai! Liewe Vader! Ivor jou gogga

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.