Egpaar op plaas aangeval ná hul van vakansie terugkeer

Winifred Janse van Rensburg. Foto: Facebook

Winifred Janse van Rensburg is in ʼn bedenklike toestand in die Krugersdorp-hospitaal nadat sy en haar man, At, gister op hul plaas naby Buffelspoort aangeval is.

Mari Waters, die egpaar se dogter, het Maandag aan Maroela Media gesê haar ma is nog in die hospitaal se intensiewesorgeenheid. “Sy is gestabiliseer maar steeds kritiek. Sy is hard oor haar kop geslaan, haar skedel is gekraak en sy het bloeding en kneusing op die brein opgedoen,” het Waters gesê.

At is reeds uit die hospitaal ontslaan.

Die egpaar is glo deur drie mans in hul plaashuis ingewag nadat hulle teruggekeer het van ʼn vakansie in die wildtuin. Die verdagtes het hulle aangerand en beroof.

Maroela Media wag vir terugvoer van die Noordwes-polisie vir meer inligting. Die egpaar se ouderdomme is nog nie bekend nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Derick ·

Ja, so sit die A N C regering agter al hierdie aanvalle op die wittes. Solank die slapgat polisie niks doen nie en die doodstraf nie terug kom nie, sal hierdie barbare aanhou om die wittes aan te val, verkrag en te vermoor.

Laetitia ·

Ja ek stem saam dit gaan beslis nie ophou nie, want die regering is tjoepstil, maw gaan maar tekere en doen wat julle wil, want julle is te na gekom in die verlede!!!!!!!!! Die d….f…….!!!!!

Coenraad ·

Ek sal graag die regering se optrede wil sien as daar omtrend elke dag n swarte iewers vermoor word op n afgryslikke manier deur wittes.As ons hulle ou swartes bietjie met pangas opkap,met stryk ysters brand,verwurg,met kookwater brand,lewendig oop sny-presies terug doen wat hulle aan ons doen-en dan se ons vir hulle daar is geen rede tot kommer nie.Ek is baie seker dit sou baie vinnig n preoriteit misdaad geword het.Hulle wil die witmense se geduld befroef-as ons draai om te byt moenie verras wees nie.

piet ·

ja maar as daar n renoster gestroop word is dit wereld nuus dit wys my net hoe min word die blanke geag in hierdi land

william ·

Hulle jag in troppe soos wilde honde en as hulle die prooi aanval dan neem die dierlikheid oor. Hulle het geen beheer oor hulle basiese instinkte nie.
Vir hulle is die grondwet net n stuk papier. Kyk net na Zuma en sy regering . enige mens met verstand kan sien dat hulle nie in beheer is van die land nie. Hulle lieg en bedrieg en besteel die land rot en kaal. Wat se voorbeeld stel hulle?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.