ET-moordenaar: Vonnisoplegging begin

Chris Mahlangu. Foto: Siphiwe Sibeko / Reuters

Die man wat skuldig bevind is aan die moord op Eugene Terre’Blanche, se vonnisoplegging begin Maandag in Ventersdorp, Noordwes, se hooggeregshof.

Chris Mahlangu is verlede maand skuldig bevind aan die moord op Terre’Blanche in April 2010. Hy en ʼn medepligtige, Patrick Ndlovu, is ook aan huisbraak skuldig bevind. Ndlovu is egter  van die moordaanklag vrygespreek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.