Fetus op Uitenhage-ashoop gevind

Argieffoto

ʼn Fetus is Donderdag op die Koedoeskloof-ashoop in Uitenhage in die Oos-Kaap gevind.

Ao. Gerda Swart het Vrydag gesê ʼn inwoner het omstreeks 11:20 daarop afgekom. “Die vrou het op die gru-vonds afgekom toe sy ʼn plastiese sak oopgemaak het,” het Swart gesê.

Die polisie ondersoek ʼn saak van verberging van ʼn geboorte. Die polisie doen ʼn beroep op die publiek om na vore te kom as hul enige inligting het wat met die voorval verband kan hou.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Seg Net ·

Daar is baie gevalle wat hulle toe gestoot word wat niemand van weet nie. Die swart gemors teel en steel, maar kan nie vir hulle maaksels sorg nie. Verstaan daar word ook amper daagliks fetusse in die riool plasse gekry.

Trippie ·

Ashope, miershope, rioolpype, noem maar op – hierdie klomp beskik nie oor iets soos ‘n gewete nie.

Wat ek eerlikwaar nie verstaan nie, voorbehoedmiddels word gratis voorsien by klinieke – waarom die daad doen, WETENDE jy kan swanger raak, EN WETENDE jy het nie verdomde geld om hulle aan die lewe te hou nie !

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.