Fietsryer in PE aangeval

Foto: Andre Snyman, eblockwatch op Facebook

Foto: Andre Snyman, eblockwatch op Facebook

ʼn 47-jarige fietsryer is Saterdagoggend in Port Elizabeth aangeval.

“Die man het in Victoriaweg naby die Walmer informele nedersetting gery toe hy omstreeks 05:00 aangeval is,” het Chris Botha, woordvoerder van Netcare911, in ʼn verklaring gesê. “Hy is in ʼn kritieke toestand.”

Die voorval word deur die polisie ondersoek.

“Die man is na ʼn plaaslike hospitaal geneem om gestabiliseer te word en Netcare911-paramedici is later ontbied om hom na ʼn intensiewesorg-eenheid oor te plaas vir gespesialiseerde behandeling.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

william ·

In 1994 is die groot hek van die groot dieretuin oopgemaak en niemand is meer veilig nie. Die agterlikheid van party mense walg my. Die doodstraf is afgeskaf ,die polisiemag is disfunksioneel 50 moorde per dag ,vrouens en babas en ou mense van 90 jaar word deur die wilde gedrogte verkrag. Die president en sy mede trawante is so besig om hulleself te verryk dat hulle vergeet het dat daar n land is wat bestuur moet word. Die troglodiete sal nie rus voordat ons lyk soos Ethiopie nie.Daar is geen salf te smeer aan die spelonk mannetjies nie.

Antjie ·

Gawie, jammer om te sê, maar ons kan jou nie verkeerd bewys nie. Jy is reg as jy sê “dit sal net erger en erger raak”, want dit is presies wat besig is om te gebeur. Die tyd is besig om uit te loop en ons kan niks daaraan doen nie … tensy ons terugkeer na God – Lees gerus Lev 26 en Deut 28 – dis nie leë beloftes nie!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.