Foto: Die Strand onder water

'n Foto van Kusweg, geneem deur Danie Pienaar.

‘n Foto van Kusweg, geneem deur Danie Pienaar.

Kusweg in die Strand in die Wes-Kaap het Donderdagmiddag oorstroom. Danie Pienaar het die foto geneem en op sosiale media geplaas. Het jy ook foto’s van oorstromings en swaar sneeuval? Stuur dit vir ons aan [email protected].

Lees ook:
Nóg koue weer verwag

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Vas Vat ·

Ja nee,die see “Claim” terug,al die groot huise wat so naby die see gebou is, gaan ook in die slag bly.

Annamarie ·

Ja die see vat weg wat van hom geneem is en die mense wil mos naby watewr wees en hulle sal eerste weg geneem word.

Annamarie ·

Ja die see vat weg wat van hom geneem is en die mense wil mos naby water wees en hulle sal eerste weg geneem word.

Parra ·

Annamarie, dit klink vir my na erge suurdruiwe! Dit is lekker by die see op Struisbaai.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.