Foto: Reuse walvis spoel uit op Kaapse strand

Foto: Nardus Engelbrecht/Sapa

Die karkas van ‘n 30 meterlange walvis het op die Capricorn-strand in Kaapstad uitgespoel. Die Stad Kaapstad se rampbestuureenheid het gesê haai-aktiwiteit het aansienlik in die Valsbaai-omgewing toegeneem ná die karkas uitgespoel het, wat hulle genoop het om so gou as moontlik op te tree. Die walvis se karkas is Maandag verwyder.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.