Foto’s: 5 dood, 87 beseer in KZN-busongeluk

Vyf mense is dood en 87 beseer na ‘n bus Saterdagmiddag in KwaZulu-Natal gerol het.

Jeff Wicks, woordvoerder vir Netcare911, sê die ongeluk het op Spinalweg  naby Kwadabeka, Durban plaasgevind. “Die bus het afdraende in ‘n kronkelpad gery toe die bestuurder beheer oor die bus verloor en uiteindelik die bus laat rol het. reddingswerkers is steeds op die toneel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.