Foto’s: Antarktika-redding

Al 52 passasiers van ‘n skip, wat naby Antarktika in die ys vasgekeer was, is Donderdag gered. Hier is ‘n paar foto’s van die reddingspoging.

Lees ook:
Vasgekeer in Antarktika: Hulle is uiteindelik gered!
Vasgekeer in Antarktika: Reddingspoging duur voort
Video: Al singend die nuwe jaar in, al sit hulle steeds vas in Antarktika
Ysbreker kon nie by Antarktika-skip uitkom nie
Antarktika-skip dalk binnekort bevry
Video: Toeriste vasgeys by Antarktika

Foto’s: Andrew Peacock/footloosefotography en die Australasian Antarctic Expedition
Maroela Media publiseer die foto’s met vergunning van die fotograaf.

Foto's: Andrew Peacock/footloosefotography en die Australasian Antarctic Expedition

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Nico ·

Ek het onlangs die boek van Morkel van Tonder gelees, “Arbeie sal laat wees hierdie somer”. Dit gaan oor ‘n ware verhaal van ‘n ondekkingsresiger wat 150 jaar gelede in die Noordpoolsirkel vasgeys het en 2 jaar daar vasgesit het. Daar was nie reddingspanne en tegnologie soos vandag nie. Reise na die suidpool is nie meer die vreesaanjaende reis nie. So oorwin ons alles met tegnologie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.