Foto’s: Barbie se droomhuis kry gestalte

Aanhangers van Barbie kan nou haar droomhuis in werklikheid beleef.

Deure na Barbie se lewensgrootte pienk huis het Donderdag in Berlyn, Duitsland, oopgemaak. Die huis is sowat 1 400 vierkante meter en ʼn groot pienk hakskoen-waterfontein verwelkom ʼn mens by die ingang. Gaste kan Barbie se droomhuis beleef van haar kombuis tot haar sitkamer. Besoekers kan selfs in haar klerekas rondkrap en van haar klere aanpas.

Verskeie foto’s van die huis is op die webwerf Metro.co.uk gelaai.
[nggallery id=126]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.