Foto’s: Bejaarde tydens plaasaanval aan ore rondgesleep

Martin Coetsee (66)

Waarskuwing: Die foto’s onderaan die berig kan sensitiewe lesers ontstel.

Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die aanval op Martin Coetsee (66) op sy plaas naby Makwassie in Noordwes nie.

Martin is Maandag vroegoggend in sy plaashuis op Oersonskraal oorval, vermoedelik kort nadat sy vrou, Connie, die huis verlaat het om ʼn skoolbus na die Schweizer-Reneke-omgewing te bestuur.

Na wat verneem word, het drie aanvallers die huis dopgehou en toegeslaan toe sy vertrek het. Hulle het plaaswerkers vasgebind en Martin oorval terwyl hy nog geslaap het. Hulle het hom met ʼn voorwerp geslaan en aan sy ore van vertrek na vertrek gesleep en later aan ’n bed vasgebind. Die aanvallers het huisraad, skootrekenaars en vuurwapens gesteel. Die werkers het die bure se hulp ontbied nadat hulle geslaag het om hulself te bevry. Coetsee is in ʼn ernstige toestand na die Tshepong-staatshospitaal in Klerksdorp geneem.

Martin se dogter, Mariska, het Woensdag aan Maroela Media gesê haar pa is reeds na ʼn gewone saal oorgeplaas en dat sy lewe buite gevaar is. “Hy het egter nog baie pyn. Hy praat baie min en as hy praat, sukkel hy. Hy het gisteraand [Dinsdag], omdat hy nog so deurmekaar is, per ongeluk sy kateter en ʼn pyp wat in sy long was, uitgeruk. Die pyp is in sy long geplaas omdat een van sy longe platgeval het,” het Mariska gesê. Sy sê verder hy is baie swak en raak naar as hy iets eet.

Volgens Mariska is haar ma ‘oukei’, maar verwyt glo haarself omdat sy nie tydens die aanval daar was en dalk iets kon doen om die aanval te keer nie.

Mariska en Connie bly tans by familie in Klerksdorp.

Lt.kol. Sabata Mokgwabone, polisiewoordvoerder in Noordwes, het Woensdagoggend gesê die polisie is nog op soek na die aanvallers.

Hier volg foto’s wat Mariska van haar pa en die plaashuis geneem het. WAARSKUWING: Die foto’s mag sensitiewe lesers ontstel.

[nggallery id=125]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

16 Kommentare

Marlene ·

met die regering van die dag sal die dinge voortgaan tot die witmense almal uitgemoor is.Hierdie is ‘n Volksmoordaksie. Die regering se stilswye oor die dinge is maaar net nog ‘n bewys van waarom ek oortuig is dit is deel van hul (die ANC) se Afrika idologie. Ons enigste oplossing is dat die Boervolkl hul eie onafhanklike staat moet kry.Ons het ‘n Internasionale reg tot selfbeskikking en met die Boerevolksraad wta in Sept.2011 gekies was is die proses aan die gang gesit. Die ANC regering weier egter om ons reg te erken en dus is die aksie ook by die MRK aangemeld. Boervolk ons moet almal begin saam staan en by die een of ander organisasie aansluit waar jy opleiding kan kry en ophoogte gehou kan word van dinge. Moet nie omkant gevang word nie sluit vandag aan by ‘n organisasie en kry opleiding en registreer ook by die VVK om deel te wees van die oplossing.

Joey Odendaal ·

Ek stem saam Marlene, Volksmoordaksie is lankal aan die gang. Daar is nog net te veel wit Suid-Afrikaners wat volstruis volstruis speel – steek jou kop in die grond en verkondig alles is wel in ons land. Wanner gaan ons wakker word? Wanneer dit te laat is?

SANETTE HENNING ·

Wanneer gaan dit stop – met regering se hulp nooit Kan net bid dat plaasaanvalle , misdaad en bedrog stop. My kids woon ook op plaas ek bid so vir hul en al die plaasboere vir veiligheid vir hul en hul gesinne Hul val bejaardes meer en meer aan. ANC se plaasaanvalle word net gerigistreer onder diefstal al steel hul net n selfoon en loop oortreders skotvry met n ligte vonnis en val hul weer boere aan wat n maklike teiken is. Net snaaks swartboere word nie in Suid Afrika aangeval nie ……so ja die vraag bly is dit rassehaat aanvalle wat net op witboere gemik is. Boere moet deesdae net werkers se moeilikheid opvreet want tree hul op met dissiplinere verhore ens binne wet, of word werker weens diefstal afbetaal is hul lewens in gevaar. Sterkte aan hierdie mense van Makwasie bid vir jul

leon ·

Zuma en die A N C moet nou tot verantwoording geroep word , of hulle beskerm ons of hulle gee vir ons n volkstaat

Rienie ·

Vang die flippen goed en martel hul op dieselfde manier wat hulle die onskuldige oumensies martel en seermaak Daarna……..as die goed nog lewe …….maak hul doodeenvoudig vrek!!!!!!!!

mina ·

die honde vang hulle en ons doen dieselfde aan hulle net erger gemors oom ons bid vir jou

Andre Wilmans ·

Whites will not get any help from this regime. We need to be wide awake , be armed and start killing the rubbish. Kill them and face the concequences later.

Theunis ·

Wat se die uwe F W de Klerk of sy stigting Al jul klomp broederbonders en klomp linkses Ons sal nog almal uitgemoor word

Koos van Rooyen ·

Mag die Liewe Heer gee dat die dag dat ek met hierdie vuile gemors van ‘n wetters kan afreken. In my hart brand daar net moord vir hierdie swart etters. Ek háát hulle met ‘n verskriklike passie en wil hulle nie net vermoor nie – ek wil dieselfde, maar baie erger met hulle doen en oor ‘n baie lang tydperk. Ek wil hom ‘lewendig’ laat gaan, maar so vermink vir die res van sy lewe dat hy elke minuut van elke dag vir die res van sy oorblywende jare kan onthou wat hy aan mý volk gedoen het. BLOEDRIVIER IS WÉÉR OPPAD – JULLE SWART KETADERS! NET – HIERDIE SLAG SAL DAAR NIE ÉÉN DONNER VAN JULLE OORBLY OM IEMAND VORENTOE SE LEWE WEER TE VERGAL NIE.

piet ·

HIERDIE VOLKSMOORD TEEN DIE BOERVOLK KOM NIE VAN GISTER AF NIE DIT WAS NOG ALTYD DIE ANC, PAC EN HULLE GESPUIS SE DOEL. ONS MOET OPHOU OM DIE GOED WERK IN ONS HUISE TE GEE WANT SO VOED JY DIE VYAND WAT DIT IS WAT HULLE IS. HOU OP OM GEMAKLIK TE WEES, WEES PARAAT EN DOEN IETS AAN DIE SAAK. EEN, EEN KAN ONS N VERSKIL MAAK.

DITTYPOPS ·

Kan ‘n mens die Here se naam in dieselfde sin as “haat” skryf??

Marlene ·

@Dittypops Ja mens kan God haat dit ook as Sy mense uitgemoor word.God haat sonde.

Carine ·

Ja, baie beslis. Jy kan nie Satan en God lief he nie. En die goed wat saam met ons in die land woon is definitief nie van God af nie. Onder die bleddy klippe uitgekruip as jy my vra. Jy heul nie met die vyand nie

Ignatius ·

Hierdie aanvalle op ons boere is ‘n baie hartseer saak en dit raak ons almal.Ek neem mense nie kwalik as hulle die boewe haat en verbitterd teenoor hulle raak nie.Daar is net een manier hoe hierdie aanvalle tot ‘n einde sal kom en dit is dat ons soos ons voorgeslagte by Bloedrivier weer erns moet maak met God en Hom vra vir beskerming en die belangrikste is om Hom te vertrou in hierdie saak.
Baie sterkte aan Mnr Coetsee en sy gesin en ons dink aan julle.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.