Foto’s: DBV konfiskeer 55 dwergkees-hondjies van agterplaasteler

Die DBV van Vereeniging moes Maandag 41 dwergkees (toy pom)-hondjies van kant maak nadat hulle van ʼn agterplaasteler gekonfiskeer is. Die diere was in ʼn slegte toestand en was erg verwaarloos. Marlien Pieterse, die Vereeniging-DBV se bestuurder, het gesê altesaam 55 honde is by die teler in Riversdale gekonfiskeer, waarvan slegs 14 gered kon word. Lees die volle storie hier.  Waarskuwing: Die foto’s mag sensitiewe lesers ontstel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Eloise Cloete ·

Nee kyk sulke mense verdien tronkstraf. Ek het die 2 mooiste poms en dra hulle op my hande. Ek sal eerder honger ly as wat hulle moet. My hart is gebreek. Mense wat diere kan mishandel kan baie slegter dinge ook doen. Wens ek kon al daai hondjie styf teen my hartjie druk, sodat hulle kan voel wat liefde is. Aih my hart baie seer. Maak daai teler se naam bekend, sodat ek in afgrys na haar kan kyk. Sies

SANETTE HENNING ·

dIE FOTOS IS GENOEG OM TE WEET DIE VROU IS GEEN DIERELIEFHEBBER MAAR TEEL NET VIR GELD HOOP SY WORD AANGEWKLA EN KRY TRONKSTRAF WANT N BOETE IS NIE GENOEG NIE SULKE MENSE BEHOORT IN N HOK SONDER SORG SIES. SIT TELER SE NAAM OP MAROELA SODAT SY NIE WEER HONDE KAN AANHOU NIE. WENS EK KON DAARDIE HONDJIES N BETER LEWE GEGEE HET

Phillip ·

Hi Sanette, ons sal haar naam mag noem sodra sy in die hof verskyn.

Sanett Els ·

Mag jou hele lyf weg vrot in die tronk, soos jy hierdie arme diere laat ly het….en al gaan jy nie tronk toe nie, gaan jy nie vergy ons Hoer Hand verby kom nie, julle gaan smeek vir genade, almal van julle scum bags wat deel gehad het in die leiding van hierdie pragtige inteligente diere!!!!

Charmaine van Rhyn ·

Mag sy nog harder gestraf word, kan sy nie sien wat sy aan die arme diertjies doen nie! ‘n Hond is veronderstel om jou beste vriend te wees, mens behandel nie jou beste vriend so nie! Mag sy al haar hel in die tronk kry want dit is net die minste wat sy verdien! Slegte vrou! As sy haar hondjies so behandel en hanteer dan eis ek om net te dink hoe het sy haar kinders behandel tydens grootword jare!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.