Foto’s: Só lyk Disney-prinsesse met “normale” oë

ʼn Grafiese ontwerper het ʼn paar van Disney se bekendste prinsesse beetgekry om te sien hoe hulle met “normale” oë sou lyk.

Jen Lewis, ʼn werknemer by BuzzFeed, skryf op hul webwerf: “Vergeet die hare. Disney-prinsesse het vir my ʼn onrealistiese verwagting van oë gegee.” Daar is met verskeie prinsesse, van Arial van The Little Mermaid tot Aspoestertjie se oë gepeuter en die voor-en-ná foto’s is op hul webwerf gelaai.

Hier volg die resultate:

anigif_enhanced-buzz-29349-1383082862-2 aladin anigif_enhanced-buzz-29349-1383082862-2 aladin 2 anigif_enhanced-buzz-27113-1382974613-16 anigif_enhanced-buzz-27425-1382974672-16 anigif_enhanced-buzz-20423-1383167887-0 sb voor anigif_enhanced-buzz-24586-1383167712-0 sb na anigif_enhanced-buzz-16407-1383160451-43 mulan voor anigif_enhanced-buzz-16407-1383160451-43 mulan na anigif_enhanced-buzz-12173-1383159151-11 cinderella voor anigif_enhanced-buzz-12173-1383159151-11 cinderella na anigif_enhanced-buzz-12026-1383156445-0 poca voor anigif_enhanced-buzz-12026-1383156445-0 poca voor na anigif_enhanced-buzz-25152-1382975279-26 belle voor anigif_enhanced-buzz-25152-1382975279-26 belle na

Bron: Buzzfeed.com

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.