Foto’s: Man sterf in ongeluk met trok

Foto's: ER24

Foto’s: ER24

ʼn Man is Vrydagoggend buite Polokwane in Limpopo dood toe sy rooi Toyota Hilux-bakkie teen ʼn swaarvoertuig gebots het.

Volgens ER24 wil dit voorkom asof die vragmotor gedraai het, toe die bakkie dit getref het, en onder deur die vragmotor beweeg het. Die bestuurder van die bakkie is op slag dood.

Die polisie ondersoek die ongeluk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Strawberry ·

Hoeveel mense moet nou nog dood gaan a.g.v die vragmotors en taxi’s? Haal die goed eerder van die paaie af hulle kan nie bestuur nie. Al my simpatie aan die familie. (Sad)

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.