Foto’s: Modes op die rooitapyt by 2014 se staatsrede

SIA_4740Die rooitapyt is Donderdag uitgerol vir pres. Jacob Zuma se staatsrede by die parlement in Kaapstad. Lede van die parlement, kabinetministers, afgevaardigdes en genooide gaste het swierig vir die geleentheid opgetooi.

Die foto’s is deur GCIS geneem. Die foto van Helen Zille, leier van die DA, is deur die gebruiker @CapeTimesSA op Twitter gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Eben ·

Liewe aarde wat kos al daardie rokke nie. En die ergste is die MEESTE is lekker spekvet in dit!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.