Die rooitapyt is Donderdag uitgerol vir pres. Jacob Zuma se staatsrede by die parlement in Kaapstad. Lede van die parlement, kabinetministers, afgevaardigdes en genooide gaste het swierig vir die geleentheid opgetooi.
Die foto’s is deur GCIS geneem. Die foto van Helen Zille, leier van die DA, is deur die gebruiker @CapeTimesSA op Twitter gelaai.
- Pres. Zuma en Sisulu. Foto: GCIS
- Argieffoto: Winnie Madikizela-Mandela. Foto: GCIS
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
4 Kommentare
Liewe aarde wat kos al daardie rokke nie. En die ergste is die MEESTE is lekker spekvet in dit!
Ek lag nou so lekker! My dag is gemaak!
Al die Soustreinryers bymekaar.
Wat n sirkus!