Foto’s: “Modimolle-monster” se slagoffer word begrawe

Conrad Bonnette, die 19-jarige stiefseun van Johan Kotze, die sogenaamde “Modimolle-monster”, is Vrydagoggend elfuur uit die Hervormde Kerk op Bela-Bela begrawe. Die diens is deur dr. Barry van Wyk van Modimolle waargeneem en die skriflesing was Romeine 5:12-21.

Bonnette is op 3 Januarie glo deur sy stiefpa doodgeskiet.
Vir meer inligting oor die voorval, klik hier.
Bonnette se ma het ook ‘n eksklusiewe onderhoud met Die Pos-koerant gehad. Klik hier om die onderhoud met Johan Kotze se vervreemde vrou te lees.

Die foto’s is geneem deur Reint Dykema.
[nggallery id=17]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.