Foto’s: Nelson Mandela-gedenkdiens

Hiermee foto-hoogtepunte uit die gedenkdiens vir voormalige president Nelson Mandela wat op Dinsdag, 10 Desember 2013, by die ENB-stadion in Soweto, Johannesburg, gehou is. Mandela is Donderdag in die ouderdom van 95 by sy huis in Houghton, Johannesburg, oorlede.

Van die foto’s is skermskote van die regstreekse eNCA-uitsending. Die ander is deur die regering se kommunikasie-afdeling, GCIS, beskikbaar gemaak.

Lees ook: 
Mandela-diens: Staande applous vir Obama-toespraak
Mandela-diens: Kleinkinders lewer huldeblyke
Duisende by ENB-stadion vir Mandela-gedenkdiens

[ngg_images gallery_ids=”159″ display_type=”photocrati-nextgen_basic_thumbnails” number_of_columns=”4″ gallery_width=”600″ gallery_height=”400″]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Henrietta ·

Die onderskrifte stem glad nie ooreen met die persone in die skyfies nie … ek MOES net lag vir sommige van hulle, bv die netjiese dame wat verskyn by Mugabe onderskrif! :)

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.