Foto’s: Olifant vs. motor in wildtuin

ʼn Toeris is beseer in die Krugerwildtuin nadat ʼn olifantkoei sy motor gestorm en omgekeer het.

Die voorval het Maandag naby die Berg-en-Dal-ruskamp naby Skukuza. Die olifant die Chevrolet Aveo gestorm, met sy een tand deurboor en die motor omgekeer. ʼn Man in die motor is beseer en is op die toneel deur ʼn dokter behandel. Vasti Fourie, ʼn ooggetuie, het die foto’s geneem en op die webtuiste www.latestsightings.com gelaai.

[nggallery id=90]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.