Foto’s: Roerende afskeid vir haai-slagoffer

Honderde branderplankryers het Saterdagmiddag in die see vergader om die lewe van David Lilienfeld (20) te vier. Lilienfeld is die afgelope week na ‘n haai-aanval by Kogelbaai oorlede. Seereddingsbote van Bakoven en Tafelbaai het ook die geleentheid namens die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) bygewoon. Die NSRI het ook hul meegevoel teenoor Lilienfeld se familie en vriende betuig.

Alle foto’s: NSRI
[nggallery id=38]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.