Foto’s: Rotse val op motors

Foto: ER24

Twaalf mense het Sondag ternouernood aan die dood ontkom toe rotse op die N2 by Sir Lowryspas in die Wes-Kaap op hul motors geval het.

Foto: ER24

Volgens Werner Vermaak, woordvoerder vir ER24, het ses kinders en ses volwassenes ligte beserings opgedoen. Die pas is na die voorval vir verkeer gesluit.

Foto: ER24

Foto: ER24

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.