Foto’s: Skilderye lyk net soos foto’s

Hiperrealisme is die kunstenaar se manier om skilderye of beelde op só ʼn manier te skep dat dit lyk asof dit eintlik hoëresolusie-foto’s is. Wanneer jy na die hiperrealistiese skilderye kyk, is dit moeilik om te glo dat dit inderwaarheid skilderye is. Pedro Campos skep hierdie tipe skilderye. Hy gebruik olieverf op doek om realistiese kunswerke te skep wat soos foto’s lyk. Hier is ʼn paar van sy werke. Onthou, dit is skilderye. Dit is nie foto’s nie.

[nggallery id=37]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.