Foto’s: Te koop: ring wat egbreuk kan verhoed

Egbreukers, pasop! Nou kan jy nie net meer jou trouring afhaal nie…

Die versterkte Titaan-band het ‘n negatiewe afdruk van die woord “married” (“getroud”) aan die binnekant.

Wanneer ‘n eggenoot dus sy of haar trouring wil afhaal om ‘n enkellopende persoon se aandag te trek, sal hulle nie meer kan lieg nie. Die ring kan aanlyn by die Amerikaanse webwerf TheCheeky.com bestel word vir $550.

Die ring laat 'n duidelike afdruk op die ringvinger van die woord "Married" ("Getroud")

Die ring wat te koop aangebied word

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.