Foto’s: Vliegtuig maak noodlanding op hoofweg

Foto: ER24

Foto: ER24

ʼn Ligte vliegtuig moes Sondagmiddag ʼn noodlanding op die N1-suid tussen Mokopane (Potgietersrus) en Polokwane (Pietersburg) in Limpopo doen.

Jimmy Machaka, woordvoerder van die provinsiale departement van vervoer, sê die vliegtuig het glo meganiese probleme ondervind. Hy sê niemand is in die voorval beseer nie. “Twee bane is intussen vir verkeer heropen met beamptes wat die vloei van verkeer reguleer tot die vliegtuig van die hoofweg verwyder is.” Hy het ʼn beroep gedoen op motoriste om versigtig en geduldig te wees indien hulle verby die toneel moet ry.

Foto: @ryanrjr/Twitter

Foto: @ryanrjr/Twitter

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

Jasper ·

Ek is bly die insittendes is ongedeerd.
Kan nie meer onthou nie. Is daardie nie n tolpad nie ? Net gewonder wat sou sy fooi wees in so n geval ?

vuurvreters ·

Dink net jys skerp vandag. Dink net as hy op n mini taxi geland het. Ai sou wat wou gee om dit te gesien het. Nag almal lekker slaap. En n spesiale nag vir my teenstander die hoogheid J.Bester.

vuurvreters ·

willy,ek se jys skerp, sys besig om weg te hardloop hier na my toe in die kaap. Toemaar ek sal ou Bestertjie troos met n slap snoek kop en stert alles.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.