Jimmy Machaka, woordvoerder van die provinsiale departement van vervoer, sê die vliegtuig het glo meganiese probleme ondervind. Hy sê niemand is in die voorval beseer nie. “Twee bane is intussen vir verkeer heropen met beamptes wat die vloei van verkeer reguleer tot die vliegtuig van die hoofweg verwyder is.” Hy het ʼn beroep gedoen op motoriste om versigtig en geduldig te wees indien hulle verby die toneel moet ry.
Foto’s: Vliegtuig maak noodlanding op hoofweg
ʼn Ligte vliegtuig moes Sondagmiddag ʼn noodlanding op die N1-suid tussen Mokopane (Potgietersrus) en Polokwane (Pietersburg) in Limpopo doen.
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
9 Kommentare
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Ek is bly die insittendes is ongedeerd.
Kan nie meer onthou nie. Is daardie nie n tolpad nie ? Net gewonder wat sou sy fooi wees in so n geval ?
Ongelooflik! Darem nie n slaggat getref nie!
Dink net jys skerp vandag. Dink net as hy op n mini taxi geland het. Ai sou wat wou gee om dit te gesien het. Nag almal lekker slaap. En n spesiale nag vir my teenstander die hoogheid J.Bester.
Goeienag Vuurvreter……..
Nee wat Vuur, Bester is te besig om gat te kruip by die DA.
willy,ek se jys skerp, sys besig om weg te hardloop hier na my toe in die kaap. Toemaar ek sal ou Bestertjie troos met n slap snoek kop en stert alles.
Uuu Nag dink net en Willy lekker slaap.
Sorry nag jasper en Vriende.
Cheers my vriend. Lekker slaap. Sien môre.