Foto’s: Vrystaat se verwoestende storm

Neels Moller, van ER24, het ʼn hele paar foto’s publiseer van Saterdag se verwoestende storm in die Vrystaat.

Die hewige storm het Saterdagmiddag groot verwoesting in die Vrystaat gesaai, en na wat verneem word, sover vyf lewens geëis. Die storms het ook tornado’s veroorsaak.
Werner Vermaak, ‘n woordvoerder van ER24, sê hul nooddienssentrum het laat Saterdagmiddag verskeie oproepe gekry oor buitengewoon sterk winde wat sommige huise in informele nedersettings sowel as strukture in Oranjeville, Welkom, Kessel, Reits en Bloemfontein omgewaai het.

Klik hier om ER24 se foto’s te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.