Foto’s: Wagte beseer in transitoroof

Foto’s: Netcare 911

Chris Botha, ʼn woordvoerder van Netcare 911, sê die voertuig het op die N2-deurpad naby Murchison aan die Suidkus plaasgevind. “Die drie veiligheidswagte is aan die kant van die pad aangetref toe paramedici op die toneel kom. Hulle is op die toneel gestabiliseer en na ʼn hospitaal in Port Shepstone geneem vir mediese sorg,” het Botha gesê.

Na wat verneem word, is die rowers is met ʼn onbekende hoeveelheid kontant weg. Die KwaZulu-Natal polisie ondersoek nog die voorval.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.