Fredi Nest sterk aan

Fredi Nest

JONGSTE: Fredi Nest het op 3 Julie 2015 sy stryd teen kanker verloor. Klik hier om meer te lees. Ons innige meegevoel aan sy familie, naasbestaandes, vriende en ondersteuners. – Red

Die sanger Fredi Nest sterk aan in ʼn Pretoriase hospitaal nadat hy verlede week Maandagoggend twee hartaanvalle gehad het.

Wendy van Niekerk, ‘n woordvoerder van Select Music, het aan Maroela Media bevestig dat dit met hom goed gaan. “Hulle wag nog vir uitslae van die laaste toetse, maar hy is nog nie ontslaan nie,” het sy gesê.

http://youtu.be/lpJJkkl3JDI

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.