Gautengse hoofweë kom dalk Vrydag tot ʼn stilstand

Argieffoto

Die vakbondfederasie Cosatu dreig om Vrydag verskeie hoofweë in Gauteng tot ʼn stilstand te bring om teen die provinsie se voorgestelde e-tolstelsel te betoog.

Cosatu het op 6 Desember die eerste keer met voertuie die strate ingevaar om teen die e-tolstelsel te betoog.

Dumisani Dakile, ʼn woordvoerder van Cosatu, het gesê tydens hul vorige betoging is twee bane vir verkeer oop gelaat om verby te beweeg, maar Vrydag gaan dit nie weer die geval wees nie, berig RSG.

Die hoofweë wat deur die betoging geraak gaan word is die M1, N1, N12, en die M2 in Johannesburg. ʼn Tweede betoging word beplan vir 31 Mei in Ekurhuleni en sal die N3, N12, en R21 raak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

12 Kommentare

Etienne Greeff ·

Geen wonder die Land is in sy m@er!!! Nog n dag van Finasieele terugslag vir die Land maar nee, ons STRIKE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

SANTJIE COETZEE ·

HOOP DIT WERK DAT ETOL GESTOP WORD DIS NET GELD MAAK EN ARMES LEI DAARONDER EN PENSIONARISSE

Erika ·

Hoop maar dat dit suksesvol sal wees, want ek vra nog steeds, wie gaan al daardie gelde pocket?

Paul ·

Dit moet “tot stilstand” wees, dan nie? “Tot ‘n stilstand” is anglisisties, as ek dit reg het.

Francois ·

Ek wou kimberley toe vrydag nou is ek in my moer in dankie julle blerrie ape!!!

SANETTE HENNING ·

ja hul word nou ape genoem maar hul doen iets om hul ontevredenheid te wys oor E=tol.Die wat so moan hier wat het jy gedoen om e-toll te stuit!!!!!- ja jy wat so kla hier. Ek gee my steun en sal ook saam ry om my ontevredenheid te wys want al skryf ek briewe ens word my stem nie gehoor nie. S.A. leen R900 MILJOEN AAN ZIMBABWE , EINTLIK HET HUL DIT GESKENK – DIE GELD KON SEKERLIK AANGEWEND WORD VIR E-TOLL. DIS ONS TAX GELD , WAARIN NIEMAND GEKEN IS NIE Ek stem nie met als saam wat Cosatu doen nie, maar beslis saam as dit by E-toll kom !!!!!!!! Ek sal nie E-Toll betaal nie en al manier wat ek my ontevredenheid kan wys is om saam Cosatu hoofwee tot stilstand te bring want geen party waarvoor ek stem wys sy ontevredenheid so “DUIDELIK” nie Nou ja mede kommetaar vriende Wys jou steun aanvaar maar die besluite van regering wat ons beursies tap!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Francois ·

Ek stem oor hoe ons land hulle geldsake hanteer dis nie reg nie maar weet jy wat daar is ander maniere om die etol te booikot nou moet mense soos ons wat elke dag werk wat graag die bietjie geld wat ons verdien vir ons familie gaan kuier maar nou kan ons nie want ons sal die heeldag in traffic moet sit!!! Wil jy my vertel daar is geen ander manier om die etol te stop as om hardwerkende mense wat moeg van die werk af kom nog verder te tamteer en op die highway te laat staan tot wie weet watse tyd in die nag sodat die klomp APE weer kan staak en tekere kan gaan nie!!! Jy weet niemand hou daar van as jy van die werk af kom en daar is een massiewe traffic jam en net 1 of 2 bane oop om deur te kom nie nou wil hulle sommer al die blerrie bane toe maak!!! Dis flippen kinderlik want bvir hulle is dit mos maklik om te toi toi elke blerrie keer as iets nie reg is nie!!! Dan moet die klomp APE

Francois ·

Ek stem oor hoe ons land hulle geldsake hanteer dis nie reg nie maar weet jy wat daar is ander maniere om die etol te booikot nou moet mense soos ons wat elke dag werk wat graag die bietjie geld wat ons verdien vir ons familie gaan kuier maar nou kan ons nie want ons sal die heeldag in traffic moet sit!!! Wil jy my vertel daar is geen ander manier om die etol te stop as om hardwerkende mense wat moeg van die werk af kom nog verder te tamteer en op die highway te laat staan tot wie weet watse tyd in die nag sodat die klomp APE weer kan staak en tekere kan gaan nie!!! Jy weet niemand hou daar van as jy van die werk af kom en daar is een massiewe traffic jam en net 1 of 2 bane oop om deur te kom nie nou wil hulle sommer al die blerrie bane toe maak!!! Dis flippen kinderlik want bvir hulle is dit mos maklik om te toi toi elke blerrie keer as iets nie reg is nie!!! Dan moet die klomp APE wakker skrik en vir ‘n kom eleksie tyd vir ‘n beter party stem en nie die dom assholes wat ons nou in die parlement het nie!!! Hulle het vir daai klomp gestem nie ek nie en nou moet ons af kak oor hulle shit!!! No way!!!!

JB ·

Mens kan net wonder wat die regte rede agter die betoging is! Is dit nie miskien dat hul niks uit die “deal” gekry het nie?

Blikkies ·

Ons bly nou hier in Montreal Canada. As die mense hier sulke optogte hou word hulle links en regs in die tronk gegooi. Maar nou ja die tronke is vol daar in SA so dit sal nie help om die houding in te neem nie. Ek twyfel wel dat hulle stakings enige verandering sal maak aan die situasie. Mense wat niks met die besluit te doen het nie gaan suffer in die traffic. Skies Paul vir die Engelse woorde.
Julle moet met die Taxi eienaars praat om te hoor watse onwettige maniere hulle ontwikkel om nie tol te betaal nie en dan dieselfde doen. Moet beslis nie stupid wees en die enigste mens wees wat die tol betaal nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.