Gautrain-bus slaan om

ʼn Gautrain-bus het Vrydagoggend op die Ben Schoeman-snelweg naby Trichardtweg omgeslaan en erge verkeersopeenhopings veroorsaak.

ʼn Paar mense is ligweg beseer. Console Tleane van die metropolisie het gesê dit is onduidelik wat die bus laat omslaan het. “Die impak op die verkeer was erg. Verkeer in beide rigtings was geraak.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.