Geen tabak vir 24 uur nie

Meer as 44 000 Suid-Afrikaners sterf jaarliks aan tabakverwante siektes, het die Nasionale Raad teen Rook (NCAS) Woensdag gesê.

Peter Ucko, woordvoerder van NCAS sê sowat 10% van dié mense sterf van tweedehandse rook. Geen Tabak-dag word Donderdag wêreldwyd gevier en rokers word aangemoedig om vir 24 uur lank nie te rook nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.