Geskorste Tshwane-metropolisiehoof in hof

Foto: EWN

Ndumiso Jaca, die geskorste adjunkhoof van die Tshwane-metropolisie, verskyn vandag in Pretoriase landdroshof op aanklagte van bedrog, die bestuur van ʼn voertuig met onwettige nommerplate en die bestuur van ʼn privaatvoertuig met polisieligte.

Jaca is in Maart 2012 aangekla nadat EWN berig het dat hy sy privaatvoertuig, ʼn BMW Z4, met vals nommerplate en polisieligte bestuur. Hy het glo ook ʼn Harley Davidson-motorfiets met dieselfde nommerplaat, Balty GP.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Sarie van Niekerk ·

Ag daar gaan in elkgeval niks van kom nie. Hy gaan maar ook so so baie ander ANC-kaders as ‘n vry man uit die of uitstap, daarvoor maak ou JZ seker met almal wat op die regbank aangestel word

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.