Gevang! Man wat sy vrou glo laat verkrag en stiefseun doodskiet glo vas

Johan Kotze Foto verskaf deur die SAPD

Die polisie het glo pas vir Johan Kotze, die man wat daarvan verdink word dat hy sy vervreemde vrou deur drie mans laat verkrag en sy stiefseun doodgeskiet het, gevang het, berig Beeld.

Kotze het glo vir ʼn tyd lank reeds in Modimolle gebly. ʼn Baadjie en ander items is glo in en rondom sy motor gekry. Kotze se verlate voertuig is glo agter ʼn kragstasie opgespoor.

Meer besonderhede sal volg sodra dit beskikbaar is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.