Gewapende roof by Makro in Wes-Kaap

Vier mans het Vrydag ‘n Makro in Montague Gardens naby Milnerton, Kaapstad, beroof.

Een van die mans het glo ‘n werknemer met ‘n vuurwapen geslaan voordat hulle die kasregister leeggemaak het, berig EWN. Ao November Filander, woordvoerder van die polisie, het gesê die mans het in ‘n voertuig, wat buite parkeer was, gevlug. “Hulle het daarop aangedring om die kontant te bekom en toe een van die kassiere oor die kop geslaan. Hulle het met ‘n onbekende bedrag geld weggekom,” het Filander gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.