Gewapende rowers slaan toe op Despatch-ouetehuis

Argieffoto.

Argieffoto.

ʼn Groep gewapende rowers het Dinsdag inwoners van ʼn ouetehuis in Despatch naby Uitenhage in die Oos-Kaap aangeval.

“Vier mans het die perseel deur ʼn venster ingegaan,” het ao. Gerda Swart, ʼn polisiewoordvoerder, Woensdag gesê. “Hulle het personeel vasgebind en bejaardes van waardevolle items soos selfone en bankkaarte beroof voordat hulle gevlug het.”

Swart sê die groep mans het een van die werkers se voertuigsleutels gevat en het met die voertuig van die toneel gevlug.

Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie. Die polisie het die publiek versoek om met enige inligting na vore te kom wat kan help om die groep mans aan te keer.

Dié voorval is skaars vier dae nadat Rocco Swanepoel (39) Saterdag in die vroeë oggendure voor sy vrou en kinders by sy huis in Despatch met ‘n skerp voorwerp doodgesteek is. Maroela Media het Saterdag berig twee polisiebeamptes het kort daarna ʼn verdagte aangekeer.

Lees ook:
Man in Despatch voor kinders vermoor
Man vas vir Despatch-moord

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

11 Kommentare

wragtig ·

Dis die laagste wat die goed kan daal die gemors. Mens mag nie haat nie maar ek sal hulle nooit kan aanvaar nie.

Amy ·

Nee genade GENOEG IS GENOEG. Die lafhaards is natuurlik te bang om hul eie portuur aan te vat, nou gaan hul vir die bejaardes!!! Flippen skuim!!! Low life trash!!!

Ek wil sien of die skuim die ‘guts’ gaan hê om mense van hulle eie grote te beroof.

Ek glo nie so nie.

Vas Vat ·

“Onthou” integriteit KAN nie gekoop word nie, nog minder opvoeding…Onopgevoede Barbare.Sterkte aan die bejaardes.

Jasper ·

Vas Vat hoe kry jy dit reg? as ek die woord barbaar net ligweg noem, haal hulle my komment af.
Kom ons kyk.
Ek stem saam. Dit is net onopgevoede barbare wat soeiets doen

Alida Berkel ·

WAT EK NIE KAN VERSTAAN NIE;IS DAT DIE REGERING NIE SA KAN HELP NIE;WAT MAAK ZUMA;SIT NET DAAR EN LYK MOOI OF WAT;DIT MOET TOG BESLIS IETS GEBEUR MET DIE MOORDE IN SA;EK KAN DIT WERKLIK NIE VERSTAAN NIE;LIEWE HEMEL WAT GAAN NOG WORD VAN ONS MOOI LAND:HY IS AL SO IN ELK GEVAL KLAAR KAPUT;PLEASE DOEN IETS DAT DIE MOORDE EN ROOF OP HOU DANKIE ALIDA BERKEL

Johannes van der Walt ·

Sowaar as wragtig sal ek nie mooi woordjies gebruik daardie klomp is laer as slang K@@@@k op see bodem liewe hemel hoe kan hul hulpelose ou mense van die bietjie wat hul het beroof skiet die wetters dood.

Jasper ·

Wildehonde jag ook in troppe en kies die swakste prooi.
Barbare doen dit ook.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.