Graca Machel, voormalige president Nelson Mandela se vrou, het Vrydag gesê sy is nou “minder angstig” oor sy toestand.
“Hy reageer steeds positief op behandeling. Ek sal sê ek is nou minder angstig as wat ek ʼn week gelede was,” het sy aan die SAUK gesê.
Mandela is op 8 Junie in die Milpark-hospitaal in Pretoria opgeneem vir ʼn herhalende longkwaal.
2 Kommentare