Grammy-wenners gekroon

Lorde

Lorde

Die 56ste jaarlikse Grammy-toekennings het Sondagaand tydens ‘n skouspelagtige geleentheid in Los Angeles die beste van die beste in die wêreld se musiekbedryf bekroon.

Die gesogte Liedjie van die Jaar-toekenning is aan die Nieu-Seelandse popster, Lorde, toegeken vir haar liedjie Royals. ‘n Musiekvideo van die liedjie volg onderaan die berig. Royals het ook die toekenning vir die beste pop solo-optrede ontvang.

Macklemore en Ryan Lewis het met die toekenning vir die beste nuwe album weggestap. Klik hier vir ʼn volledige lys van al die wenners.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.