Griekwastad-moorde: DNS-kenner se getuienis vandag verwag

Deon, Christelle en Marthella Steenkamp

Deon, Christelle en Marthella Steenkamp

Nog forensiese getuienis sal Dinsdag in die Griekwastad-moordverhoor in die Noord-Kaapse hooggeregshof in Kimberley aangehoor word, met ‘n DNS-kenner wat na verwagting eerste sal getuig.

Maandag het dr. Lemaine Fouché, patoloog van die Noord-Kaapse departement van gesondheid, in haar getuienis die aard en omvang beskryf van die beserings wat tydens die lykskouings op die slagoffers waargeneem is.

Sy het getuig voor regter Frans Kgomo in die seun se hofsaak. Hy word daarvan beskuldig dat hy Deon Steenkamp (44), sy vrou Christel (43) en hul dogter Marthella (14) doodgeskiet het. Hy word ook daarvan verdink dat hy Marthella verkrag het en staar ook ʼn aanklag van regsverydeling in die gesig.

Die hof het Maandag gehoor die manier waarop Marthella Steenkamp vermoor is, was oordadig. “Ek sien baie gewelddadige beserings. Hierdie was, in my opinie, oordadig,” het Fouche getuig.

Fouche het ook getuig oor vier skietwonde wat Marthella toegedien is: een in die bors en drie in die kop. Daar was ʼn ingangswond langs haar neus, een skoot het haar voorkop rakelings getref en sy is ook ʼn kopskoot van agter toegedien. Lees meer hier. WAARSKUWING: Besonderhede oor Marthella se beserings wat in die berig vervat is kan sensitiewe lesers ontstel.

Lees ook:
Griekwastad-moorde: Geen kruitneerslag; hof hoor oor Marthella
Griekwastad-moorde: Steenkamps is verskeie kere geskiet
Griekwastad-moorde: Dokter praat oor beweerde verkragting
Griekwastad-moorde: Media mág hoor oor Marthella
Griekwastad-moorde: Hof mag dalk nie hoor oor Marthella se nadoodse ondersoek
Griekwastad-moorde: Inligting op seun se selfoon uitgevee
Griekwastad-moorde: T-hemp dalk tydens rugbywedstryd uitgerek
Forensiese kenner praat oor bewyse op T-hemp
Griekwastad-moorde: Verhoor duur voort
Griekwastad-moorde: Plaasarbeiders getuig
Griekwastad-moorde: “Tiener was histeries”
Griekwastad-moorde: Saak hervat vandag
Griekwastad-moorde: Polisie ontken bewerings deur AWB-vrou
Griekwastad-moorde: Saak gaan voort ondanks “belydenis”
AWB-lid beweer betrokkenheid by Griekwastad-moorde en ander plaasaanvalle
Griekwastad-moorde: Saak wéér uitgestel
Griekwastad-moorde: Saak weer uitgestel
Griekwastad-moorde: Verhoor hervat vandag
Griekwastad-moorde: Seun erf R23 miljoen
Griekwastad-verhoor uitgestel
Griekwastad-moordtoneel glo “ongewoon”
Griekwastad-moord: Jeugdige het glo sielkundige gesien
Griekwastad-inwoners herleef trauma
Griekwastad: Kameras het glo nie gewerk nie
Boer vertel van Griekwastad-moord
Griekwastad-moorde: Hof besoek moordtoneel
Griekwastad: Vingerafdruk ‘n raaisel
Griekwastad: Bewysstukke reg hanteer
Foto’s van Griekwastad-slagoffers in hof gewys 
Griekwastad-moorde: Seun pleit onskuldig
Griekwastad-moorde: Verhoor begin vandag
Griekwastad-moorde: Verdagte ook van verkragting verdink
Griekwastad-moorde: Uitspraak oor appèlaansoek
Griekwastad-moorde: Seun hoor oor borg
Griekwastad-moorde: Seun hoor amper oor borg
Griekwastad-moorde: Seun dalk weer agter tralies
Griekwastad-moorde: Staat appelleer vandag
Griekwastad-moorde: Verhoordatum bekend
Griekwastad-moorde: Seun se voog en skool skik buite hof
Skool moet Griekwastad-moordverdagte terugvat maan voog
Griekwastad-moorde: Staat appelleer teen borguitspraak
Griekwastad-moorde: G’n skool vir verdagte
Griekwastad-moorde: Verdagte kry borg
Griekwastad-moorde: Meisie nie seksueel aangerand
Griekwastad-moorde: Koelbloedig en vooraf beplan
Forensiese toetse lei glo tot inhegtenisname
Griekwastad-moorde: Familielid vas
Griekwastad-moorde: Polisie ondersoek selfmoordpakt
Ouers wil Don glo nie by skool hê 
Griekwastad-moorde: Seun is bewus van gerugte
Tiener glo verdink van Griekwastad-moorde
Foto’s: Drie van Steenkamp-gesin roerend gegroet
Griekwastad-moorde: Seun kry glo regshulp
Griekwastad-moorde: Polisie wag op uitslae van forensiese toetse
Sussie sterf in sy arms
Drie van gesin op plaas doodgeskiet

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Peter Se ·

Hoop die sensasie is nou amper op n end, vonnis die knaap, die manne wag vir hom in die gevangenis.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.