Griekwastad-moorde: Tiener pos regspan

Die video volg onderaan die berig.

Die video volg onderaan die berig.

Die tiener wat daarvan verdink word dat hy drie lede van die Steenkamp-gesin op hul plaas naby Griekwastad vermoor het, het een dag voordat uitspraak in sy verhoor gelewer sou word, sy regspan afgedank.

Die Noord-Kaapse hooggeregshof in Kimberley sou na verwagting Donderdag uitspraak gelewer het oor die Griekwastad-moordverhoor.

Stoffel de Jager, die seun se prokureur, het bevestig dat die seun hulle afgedank het. Hulle gaan Donderdag wel in die hof verskyn om die saak aan die seun se nuwe regspan oor te dra. Dit kan veroorsaak dat die uitspraak onbepaald uitgestel word.

Die seun word daarvan verdink dat hy Deon Steenkamp (44), sy vrou Christelle (43) en hul dogter Marthella (14) op 6 April 2012 op die plaas Naauwhoek naby Griekwastad doodgeskiet het. Die staat voer ook aan dat die seun die dogter verkrag en vir die polisie gejok het.

Lees ook:
Staat: ‘Griekwastad-moorde was beplan’
Griekwastad-moorde: Dié vonnis as hy skuldig is
Griekwastad-moorde: Slotbetoë vandag verwag
Huisgenoot tereggewys oor Griekwastad-tiener
Griekwastad-moorde: Verhoor onverwags uitgestel
Video: Griekwastad-moorde: Verkragting was dalk die motief
Griekwastad-moorde, verkragting aan mekaar verbind; saak uitgestel
Griekwastad-moorde: Seun se getuienis “onmoontlik”
Griekwastad-moorde: Verdagte het glo niks gehoor
Video: Moeilike vrae aan Griekwastad-verdagte
Griekwastad-moorde: Verdagte se kruisverhoor hervat
Griekwastad-verdagte getuig
Griekwastad-moorde: Verdagte begin getuig
Griekwastad-moorde: Staat sluit saak af
Griekwastad-moorde: “Tiener se verklaring klop nie”
Griekwastad-moorde: Marthella se bloedspoor vertel gru-verhaal
Griekwastad-moorde: Raaisel oor onbekende vingerafdruk dalk opgelos
Griekwastad-moorde: Elke slagoffer met twee vuurwapens geskiet
Griekwastad-moorde: DNS-monsters onder loep
Griekwastad-moorde: DNS-kenner se getuienis vandag verwag
Griekwastad-moorde: Geen kruitneerslag; hof hoor oor Marthella
Griekwastad-moorde: Steenkamps is verskeie kere geskiet
Griekwastad-moorde: Dokter praat oor beweerde verkragting
Griekwastad-moorde: Media mág hoor oor Marthella
Griekwastad-moorde: Hof mag dalk nie hoor oor Marthella se nadoodse ondersoek
Griekwastad-moorde: Inligting op seun se selfoon uitgevee
Griekwastad-moorde: T-hemp dalk tydens rugbywedstryd uitgerek
Forensiese kenner praat oor bewyse op T-hemp
Griekwastad-moorde: Verhoor duur voort
Griekwastad-moorde: Plaasarbeiders getuig
Griekwastad-moorde: “Tiener was histeries”
Griekwastad-moorde: Saak hervat vandag
Griekwastad-moorde: Polisie ontken bewerings deur AWB-vrou
Griekwastad-moorde: Saak gaan voort ondanks “belydenis”
AWB-lid beweer betrokkenheid by Griekwastad-moorde en ander plaasaanvalle
Griekwastad-moorde: Saak wéér uitgestel
Griekwastad-moorde: Saak weer uitgestel
Griekwastad-moorde: Verhoor hervat vandag
Griekwastad-moorde: Seun erf R23 miljoen
Griekwastad-verhoor uitgestel
Griekwastad-moordtoneel glo “ongewoon”
Griekwastad-moord: Jeugdige het glo sielkundige gesien
Griekwastad-inwoners herleef trauma
Griekwastad: Kameras het glo nie gewerk nie
Boer vertel van Griekwastad-moord
Griekwastad-moorde: Hof besoek moordtoneel
Griekwastad: Vingerafdruk ‘n raaisel
Griekwastad: Bewysstukke reg hanteer
Foto’s van Griekwastad-slagoffers in hof gewys 
Griekwastad-moorde: Seun pleit onskuldig
Griekwastad-moorde: Verhoor begin vandag
Griekwastad-moorde: Verdagte ook van verkragting verdink
Griekwastad-moorde: Uitspraak oor appèlaansoek
Griekwastad-moorde: Seun hoor oor borg
Griekwastad-moorde: Seun hoor amper oor borg
Griekwastad-moorde: Seun dalk weer agter tralies
Griekwastad-moorde: Staat appelleer vandag
Griekwastad-moorde: Verhoordatum bekend
Griekwastad-moorde: Seun se voog en skool skik buite hof
Skool moet Griekwastad-moordverdagte terugvat maan voog
Griekwastad-moorde: Staat appelleer teen borguitspraak
Griekwastad-moorde: G’n skool vir verdagte
Griekwastad-moorde: Verdagte kry borg
Griekwastad-moorde: Meisie nie seksueel aangerand
Griekwastad-moorde: Koelbloedig en vooraf beplan
Forensiese toetse lei glo tot inhegtenisname
Griekwastad-moorde: Familielid vas
Griekwastad-moorde: Polisie ondersoek selfmoordpakt
Ouers wil Don glo nie by skool hê 
Griekwastad-moorde: Seun is bewus van gerugte
Tiener glo verdink van Griekwastad-moorde
Foto’s: Drie van Steenkamp-gesin roerend gegroet
Griekwastad-moorde: Seun kry glo regshulp
Griekwastad-moorde: Polisie wag op uitslae van forensiese toetse
Sussie sterf in sy arms
Drie van gesin op plaas doodgeskiet

 

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

Lawrance ·

Hy probeer nou alles om nie Kersfees in die tronk te wees nie. As ek dit nie mis het nie is 18 ook net om die draai.

Elize Mans ·

Hierdie outjie speel nou vir tyd.Hy wil seker nog Kersfees en Nuwejaar uit die tronk bly.

Mariska ·

Dis net ‘n manier om te speel vir tyd. Sodat hy nie reeds in die tronk is tydens Kersfees nie.

Rondom Lelik ·

Hy speel vir tyd, maar dit sal hom net tydelik uit die tronk hou.

mariaan ·

Sy arrogansie ken geen perke nie!! Vermetel! Hy wil nie tronk toe gaan nie, terwyl die drie mense wat hy vermoor het, vir ewig weg is. Waarom is sy voog so behep met hom? Hoop hy ‘n ander regspan sal die moordenaar kan loslieg sodat hy kan erf? Dis tyd dat hierdie voog ook “in die pad gesteek” word.

Jan ·

Slu, slinks en agterbaks – dis eufemismes wat hierdie lat te beskryf. Iewers, eendag in die nabye toekoms sal sy kierangs behoorlik braai.

Abie ·

Hierdie is maar net nog ‘n bevestiging dat die afskaffing van die doodstraf ‘n fout was. Die mannetjie probeer die tronkstraf wat op hom wag, uitgestel te kry terwyl hy eintlik moes verwag het om die doodstraf te kry. Hy het waarskynlik klaar sy somme gemaak en weet dat hy na 8 jaar kan uitkom mits hy hom “goed gedra” in die tronk. Hy sal sy tienerhormone en vrees vir straf deur sy Pa voorhou as verskonings vir sy gedrag, hy sal “tot bekering” kom in die tronk en selfs ‘n graad verwerf. Daarna kom hy uit en begin op 25 ‘n nuwe lewe elders met sy erfgeld. Sy voog sal intussen na die boerdery omsien. So is dit in die hedendaagse opset. Die reg beskerm die regte van die oortreder baie beter as wat dit die regte van die slagoffer beskerm. En dit is tragies.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.