Grypdief val na sy dood

ʼn Grypdief wat die venster van ʼn vrou se motor stukkend geslaan en haar handsak gegryp het, is dood nadat hy van ʼn brug gespring het in Parktown in Johannesburg.

Vanessa Jackson, woordvoerder van ER24, sê die voorval het Vrydagmiddag in spitsverkeer op die M1-hoofweg naby Empireweg plaasgevind. Sy sê ander motoriste het uit hul motors geklim en die grypdief agternagesit nadat hy die venster gebreek en handsak gegryp het. Jackson sê die grypdief het van ʼn brug afgespring en moontlik gedink hy gaan op die dakkie van die busstop onder die hoofweg land maar het gemis. Die man, in sy 20’s, het in die pad geval en is op die toneel dood verklaar met die handsak wat langs hom gelê het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

19 Kommentare

Peter Vonk ·

Ek verlekker my gewoonlik nie in n ander se leed nie,maar in hierdie geval,hiep,hiep,hoeraaaaaaa.

Trippie ·

Lekker man, LEKKER ! Wens dieselfde het die gemors oorgekom 3 jaar gelede wat my handsak PROBEER steel het na hy my motorruit uitgeslaan het met ‘n klip. Ek het verbete vasgeklou … ‘n manspersoon het met sy 4X4 bakkie aan die oorkant van die verkeerslig gesien wat gebeur, en tot my redding gekom. Hy het probeer om die swart nerf vas te druk met sy 4X4 teen my motor, maar die drek het homself daaruit gekry en met die afgrond afgehardloop waar sy makkers vir hom gewag het op die snelweg.

Die insident het my ure laat deurbring by Wilgers Hospitaal en R2 000 later kon ek huistoe gaan. Glo my, tot vandag toe raak ek beangs by enige verkeerslig, veral as die klomp smouse op mens toesak !

Ek het my skokmasjientjie, mes, en pepersproei 24/7 in my motor.

Peter Vonk ·

Trippie,dank Vader jy leef om die verhaal met ons te deel.Toe ek nog n Gautenger was is ek 3 keer gekaap,en het amper met my lewe betaal.Een voordeel is,hierdie maak van ons sterk en paraat mense.

Trippie ·

Peter, die vorige insident was ek minder gelukkig. Ek het ‘n baie groot operasie ondergaan, en kon geen weerstand bied nie. Ek se altyd, ‘n vrou se hele “lewe” is in haar handsak. Die ervaring na so insident sal my ALTYD by bly.

Johann ·

Hoop jy kan daardie arsenaal gebruik in ‘n noodsituasie en nie die arsenaal teen jou nie.

Trippie ·

Johann, ek praat onder korreksie, ek het verstaan ons MAG dit nie meer by / aan ons dra nie, ongeag of jy man / vrou is.

Maar ons MOET onsself beskerm.

Ek was eendag in ‘n situasie waar ‘n swarte probeer het om in my motor te klim, die blanke man agter my, het gesit en lag. Ek verwag nie dat ‘n man my te hulp moet snel nie, want dikwels betaal hulself met hul lewens. Wat ‘n tragiese situasie.

Johann ·

Kan dit gebeur as jy voorsorg tref en waaksaam is dat ‘n swarte in jou motor klim? As jou vensters toe en jou deure altyd gesluit is hoe kan dit gebeur? As dit nie die geval is hoef ‘n man nie te help nie, ek sou ook nie want dan wil so ‘n persoon ‘n swarte in die motor hê.

Trippie ·

Dit was ‘n hele aantal jare gelede. JA, EK WAS SKULDIG, HET NIE DIE MOTOR SE DEUR GESLUIT NIE – DUUR, BAIE DUUR LES GELEER !

Trudie ·

Die blinde sambok werk!! Mooi, hoop die vuilgoed wat my handsak gesteel het het ook so tot sy einde gekom! Wanneer wil hulle leer ‘crime doesnt pay’!!

HELENA SEABORNE ·

dam hukom het hy nie i paar v sy boeties saamgevat ni. dit maak my dag.

Jasper ·

Die Einde van n Grypdief – DOEF!
Altyd gedink net kinderverhale het n gelukkige einde, Ek hoop die vrou het weer haar handsak gekry.

Jasper ·

“Die Einde van n Grypdief ” – DOEF !
Altyd gedink net kinderverhale het n gelukkige einde. Ek hoop die vrou het weer haar handsak gekry.

Gert Malan ·

Al goeie misdadiger wat jy kry is ‘n dooie een!! Aan die anderkant, hy het met ‘n gejuig gegaan in die uitvoering van sy pligte, Ons belastingbetalers sal seker nou maar weer vir sy arme familie moet opdok!?

Waaksaam ·

… wonder hoe lank die handsak langs hom gele het voordat hy weer gesteel was ?? lol

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.