Gupta-sage: Verslag vandag in parlement bespreek

Foto: www.planespotters.net

Die bevindings van ‘n verslag van die onregmatige landing van die Gupta-familie se privaatvliegtuig op die Waterkloof-lugmagbasis gaan Woensdagmiddag tydens ʼn parlementêre debat bespreek word.

Edna Molewa, die waarnemende minister van prestasiemonitering en -evaluering, het verlede week bevestig dat die volledige verslag bekendgemaak sal word aan die publiek, en dat gerugte dat die verslag geheim gehou gaan word, ʼn misverstand was.

Die regering het ‘n ondersoek van stapel gestuur om te bepaal of daar enige breuk in diplomatieke protokol was.

Jeff Radebe, minister van justisie, het Sondag tydens ʼn voorlopige bekendmaking van die verslag gesê president Jacob Zuma en sy kabinet was glo glad nie betrokke in die landing van die Gupta-vliegtuig by die Waterkloof-lugmagbasis nie.

Lees ook:
Nuuskommentaar: Kabaal oor vlieënde Guptas en vlieënde olifante
DA soek onafhanklike ondersoek oor Gupta-landing
Zuma glo nie betrokke by Gupta-landing
Gupta-sage: Verslag gaan in parlementêre debat bespreek word
Gupta-uitnodiging opgeblaas
ANC: Gupta-debat gaan nie oor Zuma
Gupta-sage: Agt metropolisie amptelik geskors
Gupta-sage: Indiese Hoë Kommissie bevestig toestemming
Weermag het toe glo toestemming gegee vir Gupta-landing
Gupta-sage: Metropolisielede terug by die werk
Gupta-sage: Familie vra om verskoning, verwelkom ondersoek
Guptas-troue: Hotelgroep ontken “rassisme”
Zuma verwelkom Gupta-ondersoek
Gupta-familie kan dalk ondersoek word
Gupta-fiasko: Nog vier hoës geskors
Gupta: “SA moet dankbaar wees”
Guptas wil glo net wit werkers hê
Gupta-vliegtuig geskuif
Hoë geskors oor Gupta-fiasko
Doeanebeamptes glo nie by Gupta-landing
Foto’s: DA wil Gupta-vervoerreëlings ondersoek
Gupta-troue: SANW glo onbewus van Waterkloof LMB-toestemming
Gupta-gaste mag by Waterkloof LMB land
Guptas reël “bruilof van die eeu”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.