‘Haar oom het haar hoor skree’

‘n Man wat glo ‘n 12-jarige dogter in Johannesburg verkrag het, is in hegtenis geneem.

“Die man was glo die dogter en haar gesin se buurman in die middestad van Johannesburg,” het ao Xoli Mbele, woordvoerder van die polisie gesê. “Haar oom het haar Woensdag gered nadat hy haar hoor skree het, berig SowetanLIVE. Die man sal binnekort in die landdroshof in Johannesburg verskyn.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.